John Jeffries

John Jeffries
John Jeffries
Gebore(1744-02-05)5 Februarie 1744
Sterf16 September 1819 (op 75)
Boston
RusplekGranary Burying Ground
NasionaliteitAmerikaans
UitbeeldingHarvard-universiteit, universiteit van Aberdeen
Beroepgeneesheer, chirurg
EggenootSarah Jeffries (nee Rhoads) - 1770 tot 1780; Hannah Jeffries (nee Hunt) 1787
Kinders2

John Jeffries (5 Februarie 1744 – 16 September 1819) was 'n Amerikaanse geneesheer, wetenskaplike en militêre chirurg in die Britse leër in Nova Scotia en New York tydens die Amerikaanse Revolusie. Hy is veral bekend daarvoor dat hy die Franse uitvinder Jean-Pierre Blanchard op sy 1785-ballonvlug oor die Engelse Kanaal, vergesel het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy